GRAANTAPKAR

Optimaliseer oestyd

 

Die AgriCAD tapkarre bied die boer ’n bekostigbare graanhanterings-oplossing. Spesifiek ontwikkel om aan die Suid Afrikaanse boer se behoeftes te voldoen.

Die AgriCad tapkarre beid verskeie praktiese voordele:

 

  • Unieke auger ontwerp
  • Hidroliese bottom-dump
  • Vervangbare sweissamestellings wat onderhoud na jare steeds maklik maak
  • TF16C – 16 000 liter ± 13 ton, ± 5t/m uittapkapasiteit (SG± 0,832)
  • TF24C – 24 000 liter ± 20 ton. ± 5t/m uittapkapasiteit (SG± 0,832)
  • TF27C – 27 000 liter ± 22 ton. ± 5t/m uittapkapasiteit (SG± 0,832)
  • TF34C – 34 000 liter ± 28 ton, ± 8t/m uittapkapasiteit (SG± 0,832) 
  • TF38C – 38 000 liter ± 31 ton, ± 8t/m uittapkapasiteit (SG± 0,832)
    SG verkry soos gepubliseer in 2017/18 SAGL verslag
  • ’n Hoë 5 ton per minuut uittapkapasiteit
    (TF34C/TF38C 8 ton per minuut)

  • 3 meter wye bak om intap in die ry te vergemaklik
  • 4.2 meter standaard uit tap hoogte. (4.7 meter opsioneel)
  • Wye flotasiebande met Henred-as om die vrag gemaklik sonder kompaksie te dra
  • SKF laers
  • Standaard ligkas en chevronplaat
  • Standaard vloedlig op uittapkop om nagwerk te vergemaklik
  • Standaard toerolseil vir beskerming teen die elemente
  • Microdot aangebring vir gemoedsekuriteit