SAADBEHANDELAAR
Saadbehandeling op ‘n drafstap
AgriCAD se elektries aangedrewe saadbehandelaar maak saadbehandeling moeite vry. Twee modelle is beskikbaar; die ST300 as ‘n onafhanklike masjien en die ST06P vir gebruik saam met saadkratte (Pro Boxes).
Eienskappe
- 6 ton/uur kapasiteit
- Nat en droog
- Eenvoudige kalibrasie
- 3 stelle pypies vir optimale innokkulant toediening
- Maklike verskuiwing en vervoer